this post was submitted on 26 Aug 2009
2 points (100% like it)
2 up votes 0 down votes

reddit is a source for what's new and popular online. vote on links that you like or dislike and help decide what's popular, or submit your own!

comments

m00min 2 points3 points 11 months ago[-]

Hmm... My gevoelens is in twee gedeel oor Jan Smuts. Eerstens was dit die teregstelling van Jopie Fourie wat hy wragtig kon stop sit het.

So ook sy onderdrukking van die rebellie en Suid Afrika se toetrede tot beide wereld oorloe.

Maar dan weer se baie mense hy het baie gedoen vir die opheffing van Afrikaners.

snakeballs 0 points1 point 5 months ago[-]

Jan smuts was maar bietjie van 'n poes gewees (IMHO)