this post was submitted on 20 Aug 2009
2 points (75% like it)
3 up votes 1 down vote

reddit is a source for what's new and popular online. vote on links that you like or dislike and help decide what's popular, or submit your own!

comments

m00min 0 points1 point 11 months ago[-]

Dit is ‘n goeie artikel. Prof. Jansen is ‘n trojaanse perd wat Afrikaans gaan wegvat. Al die Afrikaanse universiteite gaan dubbel medium word en daarna gaan dit weer enkel medium word (Engels aleenlik).

Dit is ironies dat ras die bepalende faktor geword het by die aanstel van universiteits poste. Die Universiteit van Pretoria se nuwe rektor is heeltamal onder gekwalifiseerd met feitlik geen noemenswaardige navorsing agter haar naam nie.